|
Zoetzoute Salade
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 x blikkie roommielies -
1 x blikkie ingelegde perskes -
1 x blikkie pynappelstukkies(ananas) -
1 medium tot groot ui -
Kaas in blokkies gesny soos verlang -
bietjie Knoffel en kruiesous (sommer so klaar gekoop in die bottel) na smaak.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Dreineer die sap van die perskes en pynappel. Sny dan die perskes in kleiner stukkies. Meng alles saam en voeg die sous by soos na smaak. Mens kan dit seker afwissel met ′n bietjie kerrie vir ′n byt; hoe langer die mengsel le, hoe lekkerder!
|
|
|